Home » Empower yourself » Succession planning

Succession planning

Dragon Team
Laai jou gratis kopie af (190Kb)

Share on social media

Opvolgbeplanning vir die familie-besigheid – eboek

Bou ‘n 7-generasie besigheid.

Wêreldwyd is dit die uitdaging om die familie-besigheid verby die derde generasie te kry. Die uitdaging is om die besigheid so ver te kry as die sewende generasie.

Waarom sewe? Wel dan het die besigheid werklik die toets van die tyd deurstaan.

Huidiglik is daar min besighede wat nie die oorgang tussen die eerste en die tweede generasie oorleef nie.

Waarom is opvolgbeplanning belangrik?

Dink daaraan: die voortbestaan van die besigheid is nie net vir die familie se voortbestaan belangrik nie, maar ook vir al aandeelhouers; die werkers; die werkers se gesinne en dan natuurlik ook die kliënte wat versorg word deur die produk wat die besigheid vervaardig